Metrorail pendelaars help die stad se nuwe spoorwegwetstoepassingseenheid om toestande op treine te verbeter en veiligheid op te skerp.