Met John Steenhuisen se aanstelling as die DA se nuwe parlementêre leier, skuif dié party se interne fokus die komende week na die benoemingsproses vir die twee topfederale poste wat Mmusi Maimane en Athol Trollip se skokbedankings vakant gelaat het. - Smile 90.4FM

Met John Steenhuisen se aanstelling as die DA se nuwe parlementêre leier, skuif dié party se interne fokus die komende week na die benoemingsproses vir die twee topfederale poste wat Mmusi Maimane en Athol Trollip se skokbedankings vakant gelaat het.