Meer as 700 skole regoor die land het oor die afgelope sewe jaar groot verbeterings getoon, danksy samewerking van besigheid, regering en die maatskaplike sektore – met die organisasie, Partners for Possibility.