Meer as 30 000 troepe is in Japan ontplooi om duisende polisiebeamptes en brandbestryders te ondersteun in landswye reddingspoging, nadat die tifoon Hagibis 'n pad van verwoesting agtergelaat het. - Smile 90.4FM

Meer as 30 000 troepe is in Japan ontplooi om duisende polisiebeamptes en brandbestryders te ondersteun in landswye reddingspoging, nadat die tifoon Hagibis ‘n pad van verwoesting agtergelaat het.