Meer as 100 studente van die Universiteit van Stellenbosch gaan die land in Julie in Wallis verteenwoordig by die Internasionale Musikale Eisteddfod Kore-kompetisie.