Leerders regoor die provinsie is sterkte toegewens vir die vierde en laaste kwartaal van die huidige skooljaar.