Klein sake-ondernemings kan baat vind by die nuwe kontinentale vryehandelsooreenkoms wat die week onderteken is.