Kapenaars word genooi om die kultuur van Japan te verken met Japan Dag wat Saterdag in Stellenbosch aangebied word.