Kaapstad se ikoniese Tafelberg gaan hierdie jaar weer 'n leidende rol speel in Suid-Afrika se uitstalling by die Chelsea Blommeskou.