Kaapstad burgemeester Dan Plato het afgevaardigdes by die Wereld Reismark Afrika 2019 in die Moederstad verwelkom met die boodskap, almal is welkom om die Wes-Kaap te besoek. - Smile 90.4FM

Kaapstad burgemeester Dan Plato het afgevaardigdes by die Wereld Reismark Afrika 2019 in die Moederstad verwelkom met die boodskap, almal is welkom om die Wes-Kaap te besoek.