Inwoners het nog tot Woensdag kans om te pleit vir 'n verlaging in hul verkeersboetes by die Bellville Burgersentrum.