In wat beskou word as ‘n groot oorwinning vir plaaslike gemeenskappe, het ‘n uitspraak van die Noord-Gautengse hof beslis dat gemeenskappe behoorlik geraadpleeg moet word voordat mynregte uitgereik word.