In wat beskou word as ‘n eerste vir Afrika, sal die H2O Today-uitstalling vandag in Kaapstad by die Nasionale Museum bekendgestel word en dit vorm deel van die Smithsonian Institute se Think Water-inisiatief.