In ‘n poging om verantwoordelikheid aan te moedig onder mense wat visvang vir ontspanning, het die WWF Suid-Afrika, saam met sy vennote, ‘n gids vrygestel om te verseker dat vis spesies vir die toekoms beskerm word.