In ‘n poging om die Overberg-ekonomie a verdere hup-stoot te gee, het die Wes-Kaapse regering besluit om nog ‘n fietsroete in die Overberg te open.