In 'n eerste vir die wêreld, sal kiesers kan help om die verspreiding van vals nuus en verkeerde inligting te beveg, tydens die komende verkiesings, met die hulp van 'n splinternuwe webwerf. - Smile 90.4FM

In ‘n eerste vir die wêreld, sal kiesers kan help om die verspreiding van vals nuus en verkeerde inligting te beveg, tydens die komende verkiesings, met die hulp van ‘n splinternuwe webwerf.