Hul taak is om met mag en mening toe te slaan. Dít was die boodskap die afgelope naweek van polisiebeamptes verbonde aan die teen-bende-eenheid.