Goeie nuus vir die Kapenaars wat graag die stad se openbare swembaddens gebruik – die stad het ‘n addisionele 2 swembaddens oopgestel vir gebruik deur burgers om bietjie af te koel, in die komende somer seisoen.