Eskom het gisteraand op Twitter aangekondig dat die waarskynlikheid van fase 2- beurtkrag vandag baie hoog is.