’n Storm broei weer in die DA in die Kaapstad ná gerugte dat uittredende burgemeester, Patricia de Lille nie meer aan die einde van die maand afstand gaan doen van haar burgemeestersketting nie.