Een van Suid-Afrika se voorste dansmaatskappye het ‘n beroep gedoen op maatskappye, kleinsake ondernemings en die regering om in die uitvoerende kunste in hierdie land te belê.