Druk op die openbare beskermer, adv. Busisiwe Mkhwebane, om óf self te bedank óf uit haar pos verwyder te word, het gister in felheid toegeneem – ’n versoek het selfs opgeklink dat daar oorweeg word om haar van die rol van advokate te skrap.