Dis vandag Internasionale Dag vir Gestremde Persone en die kollig val op die vordering wat daar die afgelope jaar gemaak is met betrekking tot onderwys, werksgeleenthede en toegang tot dienste