Die Withuis het in ’n brief aan die Amerikaanse huis van verteenwoordigers gesê hy weier om sy samewerking te gee vir die “onwettige en ongrondwetlike” ondersoek in die huis wat ten doel het om pres. Donald Trump in ’n staat van beskuldiging te plaas. - Smile 90.4FM

Die Withuis het in ’n brief aan die Amerikaanse huis van verteenwoordigers gesê hy weier om sy samewerking te gee vir die “onwettige en ongrondwetlike” ondersoek in die huis wat ten doel het om pres. Donald Trump in ’n staat van beskuldiging te plaas.