Die Westelike Provinsie Rugby-unie het berigte dat die unie binnekort van Nuweland na die Kaapstad-stadion verskuif, as absurd afgemaak.