Die Wes-Kaapse onderwysdepartement sê alles het gister glad verloop toe byna 56 000 matriekleerlinge die Engels Huistaal-, Eerste Addisionele Taal- en Tweede Addisionele Taal-vraestel geskryf het.