Die Wes-Kaapse Staande Komitee van Vervoer en Openbare Werke het openbare verhore oor die sogenaamde "Uber Bill" afgesluit, met die versekering dat hulle daartoe verbind is om inwoners van veilige en betroubare vervoer te voorsien.