Die Wes-Kaapse regering gaan nouer saamwerk met die plaaslike heuningby-boerderybedryf om die insek se rol in die ekosisteem te beskerm.