Die Wes-Kaapse polisie se teenbende-eenheid (AGU) is besig om ’n beroering in die bende-onderwêreld te veroorsaak.