Die voormalige DA-voorsitter en die voormalige burgemeester van die Nelson Mandelabaai-metro, Athol Trollip het vanoggend bevestig dat hy uitgetree het uit “alle aktiewe politiek.”