Die Wes-Kaapse Maritieme groepering het onlangs Maritieme Dag gevier, waar 50 leerders van minder-gegoede hoêrskole uitgenooi is om uit te vind oor loopbaanmoontlikhede in die plaaslike maritieme-industrie.
Written by

Smile FM
Smile 90.4FM is a bilingual radio station that offers entertainment, information and inspiration to the upper LSM Metropolitan audience of Cape Town.