Die Wes-Kaap se gemiddelde damvlak het vir die tweede agtereenvolgende week gedaal, maar is steeds heelwat hoër as dié tyd in 2017.