Die Wes-Kaap en die stad het die afgelope jaar meer as R10-miljard in die plaaslike ekonomie gestort, ten spyte van verskeie uitdagings.