Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê hulle is besig om die dodelike koronavirus wat einde 2019 in China uitgebreek het te monitor, maar beskou dit nog nie as ’n wêreldwye gesondheidskrisis nie. - Smile 90.4FM

Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê hulle is besig om die dodelike koronavirus wat einde 2019 in China uitgebreek het te monitor, maar beskou dit nog nie as ’n wêreldwye gesondheidskrisis nie.