Die vuurvreter politikus en voormalige burgemeester van Kaapstad Patricia de Lille beplan om die land se politieke arena te ontwrig en die grootste politieke partye opdraand te gee in volgende jaar se nasionale verkiesing.