Die voormalige bedryfshoof van die eertydse Bosasa, Angelo Agrizzi, verskyn vandag in die gelykheidshof in Randburg,in verband met die Menseregtekommissie se klagte van haatspraak en diskriminasie teen hom. - Smile 90.4FM

Die voormalige bedryfshoof van die eertydse Bosasa, Angelo Agrizzi, verskyn vandag in die gelykheidshof in Randburg,in verband met die Menseregtekommissie se klagte van haatspraak en diskriminasie teen hom.