Die vernuwing van die middestad van Bellville en die opheffing van die plaaslike gemeenskap het 'n groot hupstoot gekry, nadat die Universiteit van Kaapland, die week 'n splinternuwe gebou daar geopen het. - Smile 90.4FM

Die vernuwing van die middestad van Bellville en die opheffing van die plaaslike gemeenskap het ‘n groot hupstoot gekry, nadat die Universiteit van Kaapland, die week ‘n splinternuwe gebou daar geopen het.