Die veiligheid van Kapenaars is die week in die kollig wanneer verskeie kenners in die Moederstad bymekaarkom vir ‘n beraad oor hoe om die Wes-Kaap ‘n veiliger provinsie te maak.