Die uitvoerende bestuur van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) moet voorbereidings begin tref vir ’n nuwe aandeelhouer wat in die afsienbare toekoms bekend gestel gaan word.