Die Statebondspele het amptelik in die Australiese Goudkus afgeskop. Caster Semenya het Suid-Afrika se vlag gedra tydens die openingseremonie. - Smile 90.4FM

Die Statebondspele het amptelik in die Australiese Goudkus afgeskop. Caster Semenya het Suid-Afrika se vlag gedra tydens die openingseremonie.