Die staking by die Suid-Afrikaanse Lugdiens vir binnelandse vlugte en na die res van Afrika duur steeds voort, maar die lugredery gaan van sy internasionale vlugte hervat.