Die stad sê verkeerswetstoepassing is nie daar om geld in te vorder nie, maar eerder om motoriste se gedrag te monitor – en om almal veilig op paaie te hou.