Die stad se Openbare Noodkommunikasie Sentrum is besig met 'n opvoedkundige veldtog by skole om te verseker dat kinders weet watter nommer om te skakel in geval van 'n noodgeval. - Smile 90.4FM

Die stad se Openbare Noodkommunikasie Sentrum is besig met ‘n opvoedkundige veldtog by skole om te verseker dat kinders weet watter nommer om te skakel in geval van ‘n noodgeval.