Die Stad sê gemeenskappe het 'n belangrike rol om te speel om vandalisme en diefstal van waterinfrastruktuur aan te meld.