Die stad sê beamptes ondersteun die plaaslike rolprent toerisme-mark – veral na die knou wat die provinsie gekry het na die droogte krisis en Dag Zero waarskuwings.