Die Stad Kaapstad sê voor die besige fees-seisoen amptelik aanbreek kan motoriste verwag om ‘n toename in padblokkades te sien, om paaie veiliger te maak en wetteloosheid hok te slaan.