Die Spier-wynlandgoed in Stellenbosch is ge-identifiseer as een van die kontinent se voorste verantwoordelike toerisme organisasies.