Die Sewes Wêreldbekerkampioene, Suid-Afrika se Blitsbokke, het op die Kaapstad Internasionale Lughawe 'n helde-ontvangs gekry.