Die provinsiale regering sê daar is omvattende planne om te verseker dat geen munisipaliteit in die provinsie sonder water sit nie.