Die provinsiale Departement van Maatskaplike Ontwikkeling het die nuus verwelkom dat 6 staatsgeboue beskikbaar gestel sal word, om as toevlugsoorde vir slagoffers van geslagsgebaseerde geweld te dien.